Ons is net mense wat lief is vir die Afrikaanse taal.
Dit het begin met die feit dat my meisie Afrikaans wou leer.
Ongelukkig is die situasie van so 'n aard dat daar min tot geen hulpbronne beskikbaar is vir diegene wat nie in Suid-Afrika woon nie.
Ons is net mense wat lief is vir die Afrikaanse taal.
Lees net een keer deur
Lees weer 'n keer duer
Lees 'n derde keer en soek woorde wat jy nog nie verstaan nie op
Lees weer en vra jouself vrae
Hier is 'n paar interessante hulpbronne: